Breaking News

No breaking news at this time

Vir Worcester se vroue, deur Worcester se vroue

“Power to me is the ability to make a change in a positive way.” – Victoria Justice

Vroue maak nie net ’n verskil in die samelewing nie maar – deur bemoediging en aanmoediging – ook in mekaar se lewens. ’n Paar vroue in en van Worcester het Augustus gebruik om hul gedagtes oor die rol van die vrou neer te pen. Hulle deel hulle gedagtes met ander vroue, om saam te neem noudat die Vrouemaandvieringe verby is.

page08

Alles vir almal te alle tye. Baie vroue sal seker saamstem dat dié woorde redelik akkuraat ons rol in die gesin en gemeenskap beskryf.

Ons is ’n steunpilaar vir ons mans, maak kos, dryf ’n begroting, dryf handel, hou toesig oor ons huishouding, doen berading en is ons kinders se trots.

Ons doen dít en soveel meer boonop, soos Spreuke 31 reeds verklap het, met ’n sterk en edel persoonlikheid.

Vrouwees kom vir my die heel mooiste na vore wanneer ons in ontsag vir die Here leef. Dit lei tot die besef dat ons tot hierdie “alles” in staat is, omdat God die eintlike Een is wat altyd “alles vir almal te alle tye” is.

 

page01

Singer Pharrell Williams once made this powerful statement: “Without women, our economy and ecosystem would shut down.”

Coming from a time where women once had very little voice compared to men and were limited to do certain jobs  (even today), it comes very naturally to a woman to be a “behind the scenes” worker.  Even so, the role she plays in life simply cannot be overlooked.

Today women are thriving in every sector of society.  They lead their families, communities, businesses and even countries forward. This is truly remarkable and forever worth
celebrating!

I myself have benefited from a woman’s (my mom’s) sacrifice and am succeeding in a career (mathematician) that my mother and grandmothers could have never imagined.  Let us therefore continue to recognize and celebrate the unselfish contributions women make daily.

 

page09

Die waarde van ’n vrou is veel meer werd as edelgesteentes…soos daar tereg in Spreuke staan. ’n Vrou is die aanvangskrywer van haar gesin se lewensboek.  Sy sorg vir intriges en opwinding en verseker dat elke hoofstuk ’n meesterstuk is.

Sy is moeder, versorger, opvoeder, vertrooster, ’n vrou vir haar man en ook ’n vriendin.  Sy gee elke dag ’n stukkie van haarself, nie net tuis nie, maar ook in haar gemeenskap. Sodoende sorg sy dat hierdie lewensboek nie sal afsluit na haar afsterwe nie, maar sal voortgaan en al die mooi herinneringe gekoester sal word.

Ek salueer vandag elke vrou wat rotsvas staan. Wees lief vir jouself, want jy is ’n meesterstuk! Daar word nie verniet gesê nie:  “Agter elke suksesvolle man is daar ’n vrou!” Kom ons vier sommer elke dag vrouwees!

 

page07

Jeremia 29:11 sê dat die Here vir elkeen van ons ’n hoopvolle toekoms beplan het, maar somtyds laat hy sekere dinge toe om ons sterk te maak vir hierdie wêreld wat yster nodig het. Die spreekwoord sê yster slyp yster en daarom doen ons as vroue die take wat ons opgelê word met passie en oorgawe.

Jy  is dogter, eggenote, moeder, werkskollega, onderwyser, dokter, berader, huisvrou, ontwerper, tuinier, vriendin…en dan steeds VROU met emosies, begeertes, behoeftes wat ons soms vernalaat.

Leer om trots vrou te wees want God het in elke vrou geplaas dit wat kortgekom het in Adam, om hom en ander skepsels aan te vul.

Vrou,  weet u is spesiaal, u is volkome vrou want u dien God so getrou met elke taak wat u opgelê is sonder om te kla of te murmureer. Daar is ’n gesegde wat sê wat is ’n huis sonder ’n moeder, maar vandag vra ek, wat is hierdie wêreld sonder ’n vrou?

Want dis die vrou wat bid en  vir haar gesin, gemeenskap en land intree by God. Dit is goed dat Vrouedag en Vrouemaand gevier word, want dan kry die wêreld ten minste ’n geleentheid om dankie te sê dat vroue geskape was.

 

page06

“A strong woman knows how to keep her life in order. Even with tears in her eyes she still manages to say ‘ I’m okay ’ with a smile.” – Joyce Meyer

We are women. We are strong. Some of us are married. Some of us are single. If you are a single mother you have to look after your children, make sure that there’s food on the table even if there are challenges, and always find a way out. Because your children have to have a shoulder to lean on and as a single mother, that’s you.

Women often care for others’ children as well because we’re feeling  their pain; we’re seeing that they can be something in future but they need someone who can start caring for them NOW. Even if we are suffering with our own stress and problems, as women we help many other people.

Even when things are hard, we are pulling through. And at the end of the day, there is nothing falling apart when there is a mother in the house. A woman always has an option.

 

 

page04

Women have given so much to make the world a better place to live in. As we celebrate that, the women of today are inspired to get involved and also make their contribution, as the fight is far from over.

The struggle continues against girl child and child headed households, poverty, unemployment, expensive sanitary products, lack of education and information dissemination and violence against women and children. The list is endless and the struggles are real, but our victory is also certain.

We celebrate the women of 1956, those before them and those after them. You strike a woman, you strike a rock. Today, a new generation of fierce women can take up our place in a time such as this, knowing we are carved from the same stone.

 

page05

The celebration of women during the month of August, gives recognition to women from all spheres of life and of all ages. We recognise the bravery of women and acknowledge the fundamental role that women play in impoverished communities.  We cannot deny the reality that women are the prevalent custodians of their families and that they are the driving force behind the call for improved social standards.

By celebrating Women’s Month it gives our communities and our country at large an opportunity to acknowledge the
important role women play in our broader society. The wisdom, faith, passion, compassion and love of women can never by denied in the upliftment of our communities. Where a woman touches ground, you can be sure of positive change.

The celebration of women creates a platform to all women to reach out to other women, young and old through support and mentoring, to ensure a healthy and stable society with good values and norms. Society is incomplete without women.

As Maya Angelou would say: “It’s in the reach of my arms, the span of my hips, the stride of my step, the curl of my lips. I’m a woman phenomenally. Phenomenal woman, that’s me.”

And of course “if you strike a woman, you strike a rock”.  How can we not celebrate this dynamic force that brings change? I AM A PROUD WOMAN!

 

page02

Om vroue se bydrae te vier is om erkenning te gee aan die volmaaktheid, of eerder die volledigheid van die skepping en daarom lewe.

Net soos wat mans ’n uniekheid bring, sou die wêreld arm wees sonder die besonderse teenwoordigheid, vermoëns, perspektief en aanslag van ‘n vrou.

Daarom het gemeenskappe en spanne wat vroue insluit en ruimte maak vir hul gelykwaardigheid, so ‘n geweldige voorsprong bo dié instellings wat die krag en bydrae van vroue miskyk, ontken of onderdruk.

 

page03

Vir baie dekades is daar geglo ’n vrou moet haar doenig hou met kosmaak, kinders grootmaak en/of huishou.

Ons het uiteindelik ’n punt bereik waar vroue ook hulself kon bewys in beroepe wat eksklusief vir mans bedoel was. Maar deesdae besef ons al hoe meer ons hoef nie met mans te kompeteer nie.

Vroue is sterk, slim, mooi maar ook harde werkers en omgee-mense. Dié eienskappe maak van ons goeie leiers en dit is belangrik dat ons ons dogters  (en seuns) moet leer dat dit ’n wonderlike ding is om ’n vrou te wees.

Ons mag met oorgawe ons opinies hê en ons drome uitleef.

 

page10

Vrouedag, Vrouemaand en vrouwees in die algemeen moet beslis gevier word!

As ons kyk na toeka se dae, was vroue soos slawe behandel. Moderne vroue kan nou self voertuie bestuur, topposisies beklee, hul opinies lug en knap besigheid doen. Moderne vroue werk, bring kinders voort en steeds bestuur hulle hul huishoudings ook nog terselfdertyd.

God se handewerk spreek boekdele, en ek is trots om te kan sê ek is bly om deel te wees van sy handewerke.

Rate this article:
1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (1 votes, average: 5.00 out of 5)
Loading...

Latest Articles

More in Community
hendri-herbst-pionierskool
Hendri, Fanie kuier by Pionierskool op pad Rio toe

Dit het Hendri Herbst meer as 20 000 km se swem, ’n paar bloedneuse, baie harde werk, opoffering en emosionele staal...

Close