Breaking News

No breaking news at this time

90 minutes max to freshwater sporting bliss

90 minutes max to freshwater sporting bliss

Sun, sand and water skiing is but a stone’s throw away if you live in Cape Town or the surrounding Winelands. Regulars at the Quaggaskloof Water Ski Club, know that the N7 is not the only road to freshwater sporting bliss. Turn your car in the direction of Worcester, and you’ll find the Quaggaskloof dam…

Heini bly plaaslike outjies se grootste ondersteuner

Heini bly plaaslike outjies se grootste ondersteuner

Dit was ’n week van eerstes vir 17 jong rugbyspelers van die Breederiviervallei: lughawe, vliegtuig, Frankryk. En môre is nog ’n groot dag. Die manne sal aantree vir drie wedstryde in ’n byeenkoms van die Foundation Heini Adams. Die o.13- en o.14-manne het verlede jaar die toerspan gehaal toe hulle aan die jaarlikse Heini Adams-rugbydag…

Uitstalling gee besonderse blik op ’n Worcester wat was

Uitstalling gee besonderse blik op ’n Worcester wat was

Valleiers kan nog vandeesweek ’n uitstalling sien van ’n reeks meesterlike houtskoolsketse van Worcesterse tonele uit die verre verlede. Johann Venter, wat werk onder die naam J. Petrus Venter, het maande bestee aan die skep van die kunswerke wat tans by die i-Art Galery te sien is. Dit is sover moontlik ‘n gertroue, maar in…

Kunstenaarsprofiel: Marike Naudé

Kunstenaarsprofiel: Marike Naudé

Sy is ’n gastehuiseienaar, boervrou en ma van drie. Marike Naudé, ’n oudonderwyseres van Worcester, het maar ’n paar jaar gelede die tyd ingeruim om meer intensief op haar kuns te fokus. Maar kuns was haar lewe lank al ’n passie. Marike het tans ’n uitstalling saam met Johann Venter (J. Petrus Venter) by Kaleidoskoop…

APD, Groenstoor span saam vir herwinning

APD, Groenstoor span saam vir herwinning

Die Breedevallei Vereniging vir Persone met Gestremdhede (APD) en Pure Boland Mark het onlangs kragte saamgesnoer om herwinning in Worcester ’n hupstoot te gee. Met ’n nuwe herwinningsprojek wat APD pas by die maandelikse mark begin het, hoop hulle om nie net ’n ekstra inkomste vir die organisasie te genereer nie, maar ook mense in…

Engen skenk meer as R2 miljoen vir APD

Engen skenk meer as R2 miljoen vir APD

Engen Petroleum het vandeesweek ’n skenking van meer as R2 miljoen aan die Breedevallei Vereniging vir Persone met Gestremdhede (APD) oorhandig. Die skenking moet in die volgende twee jaar spesifiek gebruik word by die vereniging se werkskeppingsprojekte. Dit sluit die spyseniering-, handwerk-, herwinningsafdeling en wassery, asook die ontwikkeling van lewensvaardighede in. Die skenking dra volgens…

’n Langer werksdag…sodat hy geld het om weg te gee

’n Langer werksdag…sodat hy geld het om weg te gee

Sal jy elke oggend 05:00 begin werk en 18:00 eers ophou net sodat jy geld het om uit te deel? Die ontvanger van die Worcester Hoop- en Versoeningsproses (WHRP) se Vredestoekenning vir 2016, dr. Eugene Moore, se antwoord hierop is ja. Hy het by die oorhandiging van die toekenning verlede week vertel dat hy noodgedwonge…

Van helikopters tot oogdruppels deel van ‘Goudini-wonderwerk’

Van helikopters tot oogdruppels deel van ‘Goudini-wonderwerk’

Van die vlieëniers in die helikopters tot die onbekende mense wat oogdruppels vir brandslaners kom aflewer het… Daar is volgens die inwoners van Goudini, wat Woensdag 11 Januarie teen ’n vernietigende brand moes veg, honderde helpers om voor dankbaar te wees. “Dit was soos een massiewe kudde mense wat bymekaargekom het,” sê Louise van Tonder…

Passievolle nuwe span kry FAMSA op herstelpad

Passievolle nuwe span kry FAMSA op herstelpad

Hulle verdien nie ’n sent vir die werk wat hulle doen nie, maar twee bemarkingstudente van Boland Kollege is besig om ’n groot verskil by FAMSA Boland Overberg in Worcester te maak. Auriel Williams en Craig Africa werk sedert November verlede jaar as vakleerlinge by die plaaslike FAMSA-tak. Hulle is deel van ’n hele span…

Win a double ticket to epic River Republic music festival

Win a double ticket to epic River Republic music festival

Written by Liny Kruger All photos supplied Music lovers, escape to River Republic with the same team that brings you Up the Creek every year. Same Breede River, different venue. Beautiful green grass, tall trees and a stage next to the water. Meet new people, make friends for life, and for a while forget your…