Breaking News

No breaking news at this time

Buurtwagte: Ons wys die gemeenskap begin iets dóén

Buurtwagte: Ons wys die gemeenskap begin iets dóén

Baie mense in Worcester werk skofte en is soms alleen by die huis. Dis goed om te weet daar is dan buurtwaglede wat tussen huise rondbeweeg. En as mens van ander mense verwag om rond te ry, behoort jy self ook jou deel te doen. Dít, sê Byron Saunders, is die rede waarom hy lid…

Prepare for a weekend of festivities and action in Bonnievale

Prepare for a weekend of festivities and action in Bonnievale

Written by Riana Hanekom All photos supplied Tucked into the ‘valley of cheese and wine’ between the Langeberg Mountains, the Riviersonderend Mountains and the Breede River is the town of Bonnievale and on the 4th and 5th November, they will be hosting the 22nd Bonnievale Festival. In years past, the festival has become well known…

Philip sê hy sal hard baklei vir doofblindes se regte

Philip sê hy sal hard baklei vir doofblindes se regte

Die werkgewers van ’n dowe man wat besig is om sy sig te verloor, wil hom so graag in diens hou dat hulle hulp ingeroep het. Hulle wil hê iemand moet hulle raad gee oor hoe hulle hom steeds kan akkommodeer en Philip Dobson , nasionale ontwikkelingsadministrateur van Deafblind SA, sal in Kaapstad wees om…

Dans-duo deur na SA’s Got Talent se halfeindronde

Dans-duo deur na SA’s Got Talent se halfeindronde

Twee jong manne van Worcester het Sondagaand 9 Oktober deurgedring na die halfeindronde van SA’s Got Talent. Two O’Bodix, oftewel Jethro Williams (20) en Stefno Prins (19), het die beoordelaars so beïndruk met hul robotic hip-hop dansroetine, dat hulle saam met 20 ander kunstenaars of groepe as semifinaliste gekies is. Hulle sal op 23 Oktober…

Sakeman se studies maak dalk nuwe deure vir Dowes oop

Sakeman se studies maak dalk nuwe deure vir Dowes oop

Dowe jongmense op Worcester sal dalk in die toekoms ’n nuwe loopbaankeuse kan maak danksy die navorsing van ’n plaaslike sakeman en MBA-student. Maar, sê Herman Bester, besturende direkteur by AC Security, dit is nog nie ’n uitgemaakte saak dat dié doel van hom sal realiseer nie. Herman is tans in die vierde jaar van…

Kaleidoskoop-kunsuitstalling: 39 skilderye op openingsaand verkoop

Kaleidoskoop-kunsuitstalling: 39 skilderye op openingsaand verkoop

Sowat 30 siggestremde inwoners van Kaleidoskoop SA het vanjaar 97 kunswerke geskep in die kunsprojek wat deur Ryno Eksteen bestuur word. Hul uitstalling het Donderdagaand 29 September geopen en 39 van die skilderye het dieselfde aand nog verkoop. Die “ondenkbare vermoëns” van mense met siggestremdhede was die nie-amptelike tema van die aand. Maar dit was die…

‘Ek Relay omdat ek gelukkig is om nog te leef’

‘Ek Relay omdat ek gelukkig is om nog te leef’

The CANSA Relay For Life is, for me, an annual reminder of how lucky I am to have survived cancer. It is a celebration of winning the fight and being able to help others do the same. – Michelle Vos Uitslag: KANKER! Dit val jou plat soos ’n groot swart klip… My eerste vrese en…

Waarom Worcester se ginekoloë ophou babas vang

Waarom Worcester se ginekoloë ophou babas vang

“As jy al ooit in jou lewe ’n vars babatjie vasgehou het, deel was van daardie eerste asemteug… Dit is die lekkerste gevoel op aarde.” Dr. Emile Manefeldt het in ’n onderhoud vroeër vanjaar vertel waarom hy gekies het om ’n verloskundige te word. Hy het gepraat oor elke bevalling wat spesiaal is, die nege…

Is jou plek al bespreek by die paartie van die jaar?

Is jou plek al bespreek by die paartie van die jaar?

Die inhibisies waai sommer so saam met die beenhare. Dís hoekom Follies na 20 jaar nogsteeds die paartie van die jaar is! Wie weet nou nie van die Worcester event waar prokureurs en sakemanne in hoë hakke en rooi lippe op die verhoog gaan om hulle soos divas te gedra nie? Die vraag is of…

Win tickets to Unplugged62: a weekend of festivities

Win tickets to Unplugged62: a weekend of festivities

In the mood for an unexpected weekend breakaway? Enter Breede River Buzz’s competition to be in the draw for two weekend passes to the Unplugged62 festival, happening from 7 to 9 October outside Barrydale. Artists like Albert Frost, Majozi, Nomadic Orchestra, Manouche, Slow Jack, Hatchetman, Hezron Chetty, DJ Dirtroad are lined up to provide non-stop entertainment…