Breaking News

No breaking news at this time

Kaapse Draai: ’n Voet in die deur vir mikro-entrepreneurs

Kaapse Draai: ’n Voet in die deur vir mikro-entrepreneurs

Maak hierdie naweek ’n draai by Kaapse Draai, nooi Danielia Hermanus Worcesteriete uit. Want in dié historiese gebou op die hoek van Hoog- en Trappesstraat, doen ’n winkeltjie in gemeenskapsmark-styl sedert die begin van die jaar sake. Boonop word die vierde groentemark Saterdag hier gehou. Kaapse Draai Art & Craft Gallery bied aan mikro-entrepreneurs in…